Lirama: Eddy Christiani / Ek wil jou he, ek sal jou krij
* 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Eddy Christiani // Ek wil jou he, ek sal jou krij:

Hier's ek weer, hier's ek weer met mijn rooi rok voor jou deur
Ek wil jou he, ek sal jou krij
Hier's ek weer, hier's ek weer met mijn rooi rok voor jou deur
Ek wil jou he, ek sal jou krij

Refrain:
Al slaan jou ma mij driemaal op mijn kop
Dan staan ek op, en kom ek weer
Al slaan jou ma mij driemaal op mijn kop
Dan staan ek op, en kom ek weer

Hier's ek weer, hier's ek weer met mijn kakiebroek geskeur
Ek wil jou he, ek sal jou krij
Hier's ek weer, hier's ek weer met mijn kakiebroek geskeur
Ek wil jou he, ek sal jou krij

Refrain

Comments

Place a comment

  • Please note that all fields are required